Omtrent die Fondswerwingsveldtog - #BeterTesame

Die Noordwes-Universiteit lewer al jare lank dinamiese graduandi af wat positiewe bydraes maak in Suid-Afrika, die vasteland en in die buiteland. Hierdie prestasies is moontlik gemaak deur die ondersteuning van baie van ons donateurs en vennote wat glo in die droom van die 冰球突破 en wat daartoe verbind is om die lewens van baie van ons studente te verander – ‘U het ons gehelp om Beter te word.’ Oor die volgende paar maande sal ons ons projekte bekendstel, en aantoon hoe u bydraes ons studente en gemeenskappe positief beïnvloed het.

Ons nooi al ons donateurs, vennote en vriende van die 冰球突破 om by ons aan te sluit en voort te gaan om ons te ondersteun terwyl ons ons studente ontwikkel en aan ʼn toekoms bou waarop ons almal sal trots wees. Ons is #BeterTesame en maak ʼn positiewe impak, klik om meer hieroor te lees.

 

Ons stories van hoop

 

 

Verken ons inisiatiewe

     Hoe jy kan help